San Lameer Villa 3009
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 3009 skuil op die San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die bewarea beslaan 200 hektaar en daar is 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande. KwaZulu-Natal se Suidkus is 'n subtropiese paradys met pragtige plantegroei, wild en voëls, en daar is aktiwiteite vir die hele gesin.
Dié villa het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
San Lameer Villa 3009 het 'n oopplan-kombuis en 'n sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, Nespresso-masjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is sitplek vir 6 gaste in die sitarea en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv-pakket. Dié area lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die villa spog ook met 'n omsetter om kragonderbrekings te verhoed, en 'n watertenk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3009, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang