Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3107 | LekkeSlaap
+27
+27

San Lameer Villa 3107

Selfsorg
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3107, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3107 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys het 'n magdom wild, plant- en voëlsoorte, sowel as doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Hierdie vierslaapkamer-villa bied slaapplek vir 8 mense en dit het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is en suite-badkamers by 2 van die slaapkamers en biede bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die villa het ook 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerea.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamerarea het sitplek vir 8 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volle DStv-pakket in die sitkamer. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3107 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3107, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3107, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4MGFhZDZjLTMyMDAtNDdmNC1hZjliLTJjZGRlMzA0ZWU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3107 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943500572102 30.290510708874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za