+17
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3107

8 gaste

4 slaapkamers

8 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3107, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 3107 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys het 'n magdom wild, plant- en voëlsoorte, sowel as doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Hierdie vierslaapkamer-villa bied slaapplek vir 8 mense en dit het 3 slaapkamers. Al die kamers het 2 enkelbeddens en party beddens kan op versoek in koninggrootte-beddens omskep word. Daar is en suite-badkamers by 2 van die slaapkamers en biede bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die villa het ook 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerea.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamerarea het sitplek vir 8 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volle DStv-pakket in die sitkamer. Daar is 'n klein omsetter wat die TV, DStv en WiFi aan die gang hou. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3107, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3107, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8986a1190e15727dc6405170a008b035d6f1450a4b1f6991f31373a8b6eb7c8af4d161eb5badbeaef695f84dd4b1c43b6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3107 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.94444375727 30.299410278385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang