Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3116 | LekkeSlaap
+18
+18

San Lameer Villa 3116

Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61 , San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3116 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis 'n 200 ha-natuurbewarea met 'n 18 putjie-gholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort en 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3116 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer-landgoed R61 , San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61 , San Lameer Villa 3116, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhrIVVO6QHukfu44MxCk4mqI9CwnnPPMLgldHZZgaDYRVJ4R6P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3116 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943423704557 30.294817698425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za