LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 3209 | LekkeSlaap
+11

San Lameer Villa 3209

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir San Lameer Villa 3209
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met vriende

Gemaklik en goed geleë.

Die verblyf beskik oor als wat mens nodig het. Lekker naby aan als geleë. Het dit baie geniet!

Frikkie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B
Saam met vriende

Teleurgesteld in dienste!

Ons was 8 manne op gholftoer en het ook ander eenheid in San Lameer gehuur - Villa 3209 was R 1500 duurder oor 4 dae, maar daar was nooit iemand om skoon te maak en geen toiletpapier na een dag. Ander eenheid (Villa 3003 was elke dag skoongemaak en nuwe handdoeke en toiletpapier). Sal die eenheid Villa 3209 nie aanbeveel!

Deon B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Baie privaat en sentraal geleë.

Ons het die verblyf baie geniet. Die gholfkarretjie maak 'n groot verskil. Die geriewe is goed onderhou en die eenheid is goed toegerus. Ekstra lugversorging in die grondvloer-slaapkamer sal egter 'n groot verskil maak.

Fanie H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie H
Gesin met klein kinders

Heerlike groot huis en as hy in stand en netjies gehou was, was dit 'n uitstekende keuse.

Plek is onnet. Plek is onhigiënies. Vloere vuil en onversorg. Daar is "clutter" orals in kaste en laaie. Kombuis was chaos en onnet. Geen lys van inhoud van huis. Tientalle verskillende glase. Ons moes self die toilette skoonkry. Daar was maande-oue vullis daarop. Die vloerteëls se "grout" was swart van die vuilheid i.p.v liggeel. Ensovoorts, ensovoorts.

San Lameer Villa 3209's terugvoer

Hi Fanie,
Dankie vir die terugvoering. Dis die eerste en enigste keer wat ons die tipe van terugvoering kry. Ons sal verseker aandag gee aan die netheid. Soos jy kan sien by ander komentaar onder, pas dit sommige gaste om baie toerusting tot hulle beskikking te he. Jammer julle het dit nie so ervaar nie.

Groete
Charl

San Lameer Villa 3209
Werner P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Baie lekker landgoed!

San Lameer is fantasties, die eenheid is lekker met 4 slaapkamers en byna alles wat jy nodig het is daar, bv. koffiemaker, skottelgoedwasser, smoothie-maker, strandsambreel, bordspeletjies, ens.. Ook 2 lugversorgers en DStv. Lekker stoep met Weber en gasbraaier. Gholfkarretjie wat ingesluit is, was absoluut nodig binne-in die landgoed. Bring net jouself en klere, die res is daar.

Hedzer B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedzer B
Gesin met klein kinders

Lekker! Die tuimeldroër en skottelgoedwasser moet vervang of herstel word.

Baie lekker gebly. San Lameer is 'n uitstekende vakansiebestemming.

Jackie H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Die huis het als gehad wat ons nodig gehad het!

Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, 3209 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNGNjYjM3LWZkZjAtNGQ4Ni1iOGU4LTkxYzM2MGVmYmQzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 R61 3209 San Lammer 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.943262018829 30.289588450061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!