Sonata
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-straat 134, De Waal, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ontsnap na die bekoorlike dorpie Dullstroom en beleef rustige verblyf by Sanata, 'n onafhanklike kothuis op 'n veilige perseel. Dié knus kothuis spog met 'n privaat ingang en is ideaal vir paartjies of 'n klein gesin op soek na verblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit spog met 'n lieflike kaggel en lei na 'n stoep met meubels. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel met stoele.
Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Sonata sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 98
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- De Waal-straat 134, De Waal, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-straat 134, De Waal, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom