Sanbona Wildlife Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dwyka Tented Lodge 1
-
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word.
Kinders jonger as 16 jaar word nie toegelaat nie. - Tilney Manor
-
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, drankies vir die wildritte, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word.
Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie. - Gondwana Lodge
-
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, drankies vir die wildritte, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word.
Kinders is welkom.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen persone onder die ouderdom van 12 jaar by Tilney Manor toegelaat word nie. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie by Dwyka Tentkamp toegelaat nie. Alle ouderdomme is welkom by Gondwana Lodge. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie toegelaat op enige wandelsafari nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanbona Wildlife Reserve, Route 62 Between Barrydale & Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang