Sanctuary Guest and Adventure Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié gasteplaas is aan die pragtige oewers van die Groot-Visrivier tussen pekanneutboorde geleë.

Daar is 3 luukse tentkamers met unieke ligging in die reuse, pragtige tuin. Daar is ook 'n luukse kampeerterrein met krag, 'n braai-hut en ablusiegeriewe met warm tuinstorte.

Die tente het tee- en koffiemaakgeriewe, vars drinkwater, en 'n spesiale plaaslike peuselhappie. Die gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, 'n yskas, 'n kookketel,, eetgerei en breekware, en daar is ook 'n kaggel en braai-area.

Hout, ys, braaipakkies en peukanneute is te koop op die perseel.

Avontuurdoendinge op die plaas sluit bergfietsryroetes, staptoetes, swem, 'n hindernisbaan, 'n Zip-line, vlieghengel, 4x4-roetes, voëlkyk, gholf-put, visvang, kajakvaarte, sterrekyk, wildkyk, lammertjies voer en vele meer in.

Kom ontspan gerus onder die Karoo se sterrehemel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sanctuary Guest And Adventure Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za