Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanctuary Life Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Sanctuary Life Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Patricia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia P
Gesin met tieners

Enjoyable.

We really enjoyed our stay, Wayne was so helpful and accommodating. It was a beautiful setting, so peaceful and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker omgewing, baie rustig en plekkie goed uitgelê.

Was baie vriendelik ontvang en verduidelik waar als is en hoe als werk in die unit. Baie rustige omgewing en oulikste 2 hondjies by bestemming. Baie lekker tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanli J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om asem te haal.

Ons het 'n lieflike naweek hier gehad. Jeanine en Wayne was baie gaaf en hulle aandag aan detail is opvallend. Dit was ons woef se eerste naweek weg en dit was die perfekte plek om haar heen te vat! Sy het 'n speelmaatjie gehad wat ook sommer saam met ons gestap het. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meranda V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meranda V
Saam met vriende

Pragtige plek.

Die beste eienaars ooit en die donkies is te mooi! Het heerlik gekuier, uitstekende diens, baie mooi skoon en netjies met heerlike snoeperye!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshifhiwa B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshifhiwa B

Great, fun, relaxing.

Jeanine and Wayne are very welcoming and friendly. Their farm is beautiful and the cottage we had was lovely and clean, we enjoyed the fully kitted kitchen. She also bakes amazing bread we loved every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann R
Saam met vriende

Jeanine and Wayne are wonderful hosts! Tranquil farm with beautiful views from your veranda, interacting with farm animals is super!

The beautiful farm house is well stocked with everything you need. Fresh linen, comfortable beds, an oven, unlimited WiFi, fresh water in our own private splash pool etc. We did short walks to a natural spring. Our hosts let us interact with their beautiful horses, cute little donkeys, newborn little lamb. If you are looking for a weekend spent on a beautiful well-kept farm this is for you! We will definitely visit them again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanctuary Life Guest Farm se terugvoer

Thank you Ann for a wonderful review. We are so pleased to have had you stay with us and to have made your stay a memorable one, and keeping up to what we stand for.
Have a super 2020 and hope to see you again soon!

Regards
Wayne & Jeanine

Sanctuary Life Guest Farm
Anel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die was eintlik ons hond se vakansie - ons het maar net saamgegaan. Maar was dit nou goed vir die siel! Plaasgeluide en vars lug. Ons was lui, lui, lui. Wayne en Jeanine, dankie vir jul gasvryheid en dat Zoey by ons Jack Russel kon kuier. Die twee poochies het nou omtrent mekaar kisboude gespeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanctuary Life Guest Farm se terugvoer

Many thanks for the lovely review.
We were glad to be your hosts and that we had the opportunity to make every part of your stay 100%.
You guys and the pooch were great guests and glad to see city people can just relax!
Wayne & Jeanine

Sanctuary Life Guest Farm
Carla Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla Y
Gesin met klein kinders

Stil en rustig, lekker ontsnapping van die craziness.

My dogter, hondjies en ek het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha V
Gesin met klein kinders

Memories to last forever.

This was exactly what we wanted it to be. Relaxing and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Gesin met klein kinders

Ons almal het dit baie geniet!

Wayne en sy vrou is regtig awesome mense en het ons baie tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanctuary Life Guest Farm se terugvoer

Many thanks for the wonderful review! It was fantastic to have you all here and leaving the cottage in such a clean state. We appreciate you all.
Wayne & Jeanine

Sanctuary Life Guest Farm
Leoni D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, baie gasvry.

Ons het baie lekker gerus en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice L
Gesin met klein kinders

Restful experience.

Took my daughter, granddaughter, niece and nephew away for a weekend break to Sanctuary Life Guest Farm. Wayne and Jeanine were very warm and hospitable, going out of their way to make our stay a pleasurable one. The children loved the animals, the lovely walks, and their first ever horse ride! The cottage was warm, neat and comfortable. We loved our stay and were all sad to leave. Thank you Wayne and Jeanine, we will be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manda N
Gesin met klein kinders

Beautiful scenery, great facilities and fantastic hosts.

Had a wonderful relaxing weekend with stunningly beautiful scenery, great facilities and nothing was 'too much' for our fantastic hosts. Thanks a mil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanctuary Life Guest Farm se terugvoer

Dear Manda,

Many thanks for the wonderful review. We are proud to have been your hosts!

Regards,
Wayne an Jeanine

Sanctuary Life Guest Farm
Anel H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos!

'n Wonderlike wegbreek van die gejaagde stadslewe! Ons het dit vreeslik geniet, en ons honde-kinders kon nie wag om soggens te gaan stap nie. Dankie Jeanine en Wayne vir jul gasvryheid en die klein ekstratjies wat jul vir ons gedoen het om ons wegbreek net nog beter te maak! Ons kom definitief weer binnekort kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Gesin met klein kinders

Was fantasties, wens ons kon langer bly.

Goed ingerig, skoon, baie groot, mooi uitsig, baie rustig en kinders kan lekker na al die diere kyk. Sal dit definitief aanbeveel vir ’n naby wegbreek vir ’n naweek as mens net bietjie uit die stad wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie T
Gesin met klein kinders

Ons het heerlike gerus!

Ons was verras oor Wayne en Jeanine se gasvryheid. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was baie goed toegerus en baie netjies. Dis 'n pragtige omgewing en ons het heerlik gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi V
Gesin met klein kinders

Pagtige, rustige omgewing en amazing "hosts".

Ons sal Sanctuary Life Guest Farm vir enige een aanbeveel. Dit is rêrig baie mooi en rustig. Jeanine en Wayne het ons dadelik welkom laat voel. Ons kinders het dit ook vreeslik baie geniet om in die vlak "eend-dammetjie" te swem en om vir die perde en donkies wortels te gee. Heerlike wegbreekplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: NV43 Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMWYwOTYyLTVjZDUtNGViOS04OWI5LWU2MzQ1NzU0NTZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 NV43 Buffelsfontein Farm Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.957687753928 27.37594217062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem