+34

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat gaste die volle bepalings en voorwaardes moet aanvaar soos voorsien deur die instansie tydens bespreking.
- 'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste op versoek beskikbaar.

Troeteldierbeleid:
- Honde is welkom indien dit vooraf gereël word en teen ekstra koste. Gaste moet asb. die grootte van die honde en hoeveelheid honde per bespreking bevestig.
- Troeteldiere se beddegoed, mandjies en beddens moet deur die eienaar voorsien word en troeteldiere word nie op die beddens of ander meubels toegelaat nie.
- Honde moet flooi-/luis- en parasietvry wees; indien enigie infestasie voorkom a.g.v troeteldiere, sal die koste van die beroking vir die gaste se rekening wees.
- Indien daar ander kothuise op die perseel is, moet honde aan 'n leiband wees rondom ander kothuise, gaste en personeel op die plaas en te alle tye onder beheer wees.
- Neem asb. die inwonende honde, katte, perde, plaasdiere en wilde diere in ag.
- Gaste word versoek om bedagsaam te wees; maak skoon as diere mors, beperk troeteldiere se geraas tot 'n minimum, en neem ander gaste op die perseel in ag.
- Troeteldiereienaars is ten volle verantwoordelik vir hulle troeteldiere en enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word, moet voor vertrek deur die eienaar betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 375
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 375
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 375
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jansen Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698cbd46b5e315e188916802998a422a3e0a7a3cc81c46ea3fe81e0254d9b201a1638d87a69efef0acfa8d59cf1cdab7b916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 375 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 Jansen Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.412160047202 30.10699956567

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang