Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand River Conservancy - Wagon House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Sand River Conservancy - Wagon House
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Rus en vrede heers daar.

Ons het als omtrent Sand River Conservancy - Wagon House en die omgewing geniet. Dit is baie afgesonder maar voel steeds veilig. Ons het die aande en nagte net so baie geniet as die dag. Jy kan heeldag stap en die wild waarneem en saans onder die stêrre ruim lê en dit bewonder. Die klein swembadtjie is skoon en heerlik om in af te koel. Die braai is groot en die buite kuierplekke is heerlik. Ongelukkig was die WiFi buite werking, so indien daar 'n noodgeval was sou dit maar sukkel. Ons het dit egter nie gemis of nodig gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Gesin met tieners

Karoostilte, eksklusief sonder enige bure.

Wonderlike eksklusiewe verblyf in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Hier kan jy werklik afskakel van die gejaag en net rustig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met vriende

Had a fantastic stay.

Silence, open spaces, good birding, clean and well thought through and functional amenities. Were blessed with perfect weather. Hiked for miles on end, spotted some game and many more spoors. Though no marked hiking trails, entire farm to explore on foot with enough farm tracks and Koppies to discover. Too cold to make use of the plunge pool but did cool off the swollen feet after a hike. Enjoyed the spacious braai, and also indoor fireplace at night. Thoroughly recommended for nature lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda V
Gesin met klein kinders

Wonderlik! Rustig, eenkant, heerlike Karoo-ervaring!

Dit was heerlik om sonder sein te wees - die WiFi by die huis is genoeg om kontak te hou indien jy wil, maar verder kan jy net rus. Die Karoo is nog altyd vir ons pragtig en dit was heerlik om so in die middel van nêrens te bly. Ons het wel nie geweet waar om die "hot tub" aan te sit nie, so die kinders het dit net as swembad gebruik, maar dit was ysig koud - wat ook lekker kan wees. Dit voel werklik soos plaas. Het ook lekker gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lochner D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D
Gesin met klein kinders

Lekker en goed vir die siel.

Baie lekker gekuier. Huis baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die kaggel in die huis is heerlik en lieflike braaiplek buite vir lekker kuier. Baie mooi gedeelte van Karoo. Rêrig die moeite werd, sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan L
Saam met vriende

Absolutely incredible!

Definitely worth the visit! Wagon House is removed from everything man made, and you feel like you are the only person around. Great self-catering services, warm water, braai wood, and an inside and outside fireplace. The views are amazing, the hikes are easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 117
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 117
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 117
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsrivierpad, Tankwa Karoo, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNGQ3ZmUwLWM2OWEtNDczZC05NDhhLTE1MTkyNzU2M2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 117 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 Patatsrivier Road Tankwa Karoo 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.144217 19.992705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem