+34

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 226 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gerda D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ons verblyf by Sandals het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ons was 'n groep van 10 wat in 4 verskillende eenhede gebly het wat absoluut ideaal was. Almal het gedink die uitsig op die plaas en Paternoster-dorp is pragtig. Ons het heerlik gekuier by die boma, en die stoepe en braaiers by elke eenheid is ruim en maak dit 'n heerlike kuierplek. Die eenhede is ook regtig baie oulik versier. Daar is geen ander plek in Paternoster wat die wonderlike rustigheid het wat Sandals het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, skoon en veilig. Ons het heerlik gebly, dit was alles wat ons nodig gehad het, skoon, netjies en veilig. Naby genoeg aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Alles was 100%, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld by die see maar ver genoeg van die see. Pink Sandals was presies wat ons nodig gehad het: stil, weg van die kreefverkopers en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ontspannend, rustig omring deur natuur en stilte. Puik kommunikasie met gasvrou. Heerlik ontspan in pragtige, netjiese, skoon eenheid. Wonderlike uitsig - see eenkant en koppie en vlakte natuur ander kant. Hemels! Verdien 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het ons kuier by Sandals baie geniet. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteit is ruim, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, ongelooflike uitsig, baie lekker gebly en gekuier daar. Ons het in Rooi Sandals gebly. Ons was 4 volwassenes wat hierdie plekkie ongelooflik geniet het. Die see uitsig van die stoep af is besonders mooi. Die stilte van die plaas was so lekker gewees. Die plek is lekker naby aan als, kon net af ry winkels en strand toe. Sal die plek vir almal aanbeveel. Baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Kliëntediens was ook baie goed. Ons gee die plek 'n definitiewe 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sandals
Dankie Lindie Kom kuier gerus weer. Groete Amanda

Estie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Gerieflik. Veilig en stil. Mooi uitsig oor see en plaaslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sandals
Dankie Estie. Hoop ons sien julle weer. Groete, Amanda

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie lekker! Ja, baie lekker. Sal graag weer daar gaan bly! Voorstelle: Stel voor daar word gekyk na: Hangplek in kombuis vir vadoeke asook vir handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Het die rustigheid baie geniet. Skoon en netjies. Rustig, weg van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 226

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2EwNjc1LTI3NzctNDM3OS1hNmE3LWJmZDY2ZmIxZGU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 226 5 1 5 Uitkoms Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.821939079721 17.904962897301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang