+34

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jacolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die akkommodasie is pragtig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dis pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Excellent. 100% recommended, spotless, fresh air, smart, all you need to relax after a long day, quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ons verblyf by Sandals het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ons was 'n groep van 10 wat in 4 verskillende eenhede gebly het wat absoluut ideaal was. Almal het gedink die uitsig op die plaas en Paternoster-dorp is pragtig. Ons het heerlik gekuier by die boma, en die stoepe en braaiers by elke eenheid is ruim en maak dit 'n heerlike kuierplek. Die eenhede is ook regtig baie oulik versier. Daar is geen ander plek in Paternoster wat die wonderlike rustigheid het wat Sandals het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sandals
Liewe Gerda So lekker om te lees julle het lekker gekuier. Baie dankie. Groete Amanda

Charmian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Idyllic. The view was stunning from the 'red' sandal unit. Sandals was idyllic. There are a few things that need to be attended to though: 1. The tap in the bathroom was loose. 2. The soap dispenser was broken in the shower. 3. There needs to be more hygiene with the cushions on the beds; they need covers before the slips are put on so they can be taken off and washed from time to time. 4. The owner needs to make sure the torch is always charged in a blackout. 5. The fridge did not get cold; I reported it to the owner, but it was not even addressed, which was very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Asemrowende. Sandels is 'n asemrowende plekkie, uitsig oor Paternoster en die see is pragtig, vroeg oggend kan jy die mis oor die see sien aankom, sprokies mooi. Was 9 jaar terug ook daar en Sandels het opgegradeer, baie netjies. Love Sandels, sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Peaceful, beautiful value for money. Had a very pleasant 2-night stay. It's so quiet and peaceful at Sandals on the farm with a beautiful view of Paternoster. Really good value for money too. Reasonable rates and Amanda was very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Wens ek kon langer gebly het. Baie gerieflik. Goed geleë. Wind was vieslik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salomi P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, skoon en veilig. Ons het heerlik gebly, dit was alles wat ons nodig gehad het, skoon, netjies en veilig. Naby genoeg aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Alles was 100%, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld by die see maar ver genoeg van die see. Pink Sandals was presies wat ons nodig gehad het: stil, weg van die kreefverkopers en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2EwNjc1LTI3NzctNDM3OS1hNmE3LWJmZDY2ZmIxZGU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 232 5 1 5 Uitkoms Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.821939079721 17.904962897301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang