- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinwaterval-plaas, Vanaf die R616/Ladysmith-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandford Park Country Hotel bied B&B-verblyf 4 km vanaf Bergville. Dié historiese hotel dateer uit 1850 toe dit 'n waenhuis was wat kos en skuiling aan pioniers gebied het wat 'n pad tussen KwaZulu-Natal en die Transvaal gebou het.
Sandford Park Country Hotel bied 'n uitsig op die Drakensberge en het netjiese grasperke en roostuine. Verblyf word in 22 ruim kamers aangebied, elk met 'n en suite-badkamer, TV, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het 'n uitsig op die berge en oor die meer, tuin en omgewing.
Die hotel se plattelandse restaurant bedien 'n ontbytbuffet met 'n verskeidenheid graankosse, vrugteslaai, gebak en vrugtesap. 'n Verskeidenheid Suid-Afrikaanse en kontinentale disse kan vir aandete bestel word of gaste kan van die á la carte-spyskaart af middagete bestel.
Die hotel het 'n buiteswembad, braaigeriewe, konferensiegeriewe, fietse wat te huur is en gratis, privaat parkeerplek op die perseel.
Gaste kan by die swembad ontspan of doendinge soos pluimbal, vlugbal, bergfietsry en voëlkyk op die perseel geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Reservations - Florence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 3
Ligging
- Kleinwaterval-plaas, Vanaf die R616/Ladysmith-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandford Park Country Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bergville Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinwaterval-plaas, Vanaf die R616/Ladysmith-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom