6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandkasteeltjie No 1 is 'n vakansiehuis in Gouritsmond. Die rustige dorpie op die Tuinroete spog met 'n ouwêreldse kliphuis wat uit die 1920's dateer, sowel as met uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en voetslaanroetes.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die ruim leefarea bied 'n lieflike uitsig oor die rivier en see. Daar is 'n braai-area en 'n etenstafel op die balkon.
Gouritsmond het verskeie doendinge, soos stap, voetslaan, visvang, fietsry en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Orton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandkasteeltjie No 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang