LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandkasteeltjies 2 | LekkeSlaap
+51

Sandkasteeltjies 2

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 16, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sandkasteeltjies 2 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 en dis minder as 400 m vanaf die strand in St. Michael's on Sea.

Dié woonstel bied 'n 150 grade-uitsig oor die see en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander het 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en 'n stapelbed.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus, met wasmasjien vir gaste wat langer bly. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n stoep.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en parkeerplek in 'n motorhuis agter 'n afstandbeheerhek en elektriese heining.

St. Michael's on Sea bied verskeie doendinge, soos seilplank- en branderplankry, swem, bootvaarte, jetski, snorkel, skubaduik en gholf by die Margate Buiteklub.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandkasteeltjies 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Sandkasteeltjies 2
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Orange Rock-weg 16, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sandkasteeltjies 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 16, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsjGpAJ09648K5cEcxfI3lKrM6nG7SBJH1nAhCrZ2Cl2OqQuhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 16 Orange Rock Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.822555139779 30.403239164473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!