Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandmartins

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandmartins is 'n villa met 'n Mediterreense styl op die veilige Winelands Landgoed, met beheerde toegang, in die hartjie van die wynlande. Dié eksklusiewe wyn- en olyflandgoed bied 24 uur-sekuriteit en daar is 'n ryk voëllewe en springbokke om te besigtig. Die landgoed is in die dorpie Simondium tussen die Paarl, Franschhoek en Stellenbosch, naby bekende wynlandgoedere soos Babylonstoren, Vrede en Lust, Glen Carlou en Boschendal.

Sandmartins bied verblyf in 3 suites wat elk lugversorging en of 'n uitsig op die berg, oor die swembad of oor die dam het. Elke suite het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, tee-en koffiemaakgeriewe, yskas en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Sandmartins is op 'n plot wat 1 hektaar groot is, het 'n privaat dam en swembad, lieflike tuin, boules-baan, braaigeriewe, stoepe en balkonne.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sandmartins
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandmartins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7ba740b6d207373cae2ac70c93df1abe52964f39b9a3bf38901df5e67f32470135dfc41e45b2d4ad4f5b929cafff0bb5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 The Winelands Estate Off R45 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804117618585 18.949543833733