- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede, geleë. Hierdie gastehuis, wat deur die eienaar bestuur word, is gerieflik 2.7 km vanaf die Sandton Gautrein-stasie sowel as die Sandton-middestad geleë.
Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi-toegang, 'n haardroër, 'n kluis en 'n lessenaar. Geriewe sluit in kamerjassen, pantoffels en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis beskik oor 'n swembad, 'n lapa met braaigeriewe en 'n ruim patio. Daar is ook 'n oopplan-eetkamer en gaste-sitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng
- Gaste dink Sandown Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang