Sandown Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
'n Linnefooi van R50 word gehef vir gaste wat slegs een aand oorbly.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
'n Deposito van 50% word benodig om bespreking te verseker. Balans betaalbaar by aankoms.
Kansellasie 24 uur of minder voor aankoms of gedurende gaste se verblyf - verbeur totale besprekingswaarde.
Minder as 14 dae voor aankoms datum: verbeur 50% van die totale besprekingswaarde.
14 tot 31 dae voor aankoms datum: verbeur 50% van die totale besprekingswaarde.
Terugbetaling van deposito's lê by bestuur se diskressie en sal afhang van die vermoë om die eenheid weer te verhuur.

Gaste wat na Sandown Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za