LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandown Self-Catering | LekkeSlaap
+17

Sandown Self-Catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stavenisse-laan 16, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sandown bestaan uit 2 eenman-tuinwoonstelle met see-uitsigte. Die woonstelle, genaamd Dolphin en Shelley, het houtdekke en braaigeriewe. Dolfyn het 'n Weber-braai. Robin is 'n en suite-dubbelkamer, sonder kookgeriewe, wat geskik is vir 1 of 2 nagte se verblyf of vir vriende van gaste in Dolphin en Shelley. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Daar is 'n privaat paadjie (200 m) na die strand toe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dolfyn is op die boonste vloer en is toegerus met 'n dubbelbed, volvloertmatte, TV, 'n en suite-stort en 'n houtdek. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n derde persoon. Kyk na die dolfyne en die walvisse van jou kamer of van die dek met 'n Weber-braai af.

Shelley is 'n woonstel op die onderste vloer met teëlvloere. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n TV, en suite-stort en 'n groot braaidek met 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n derde gas. Troeteldiere word hier toegelaat, maar nie gedurende Desember/Januarie nie.

Robin is 'n gastekamer wat deel is van die hoofhuis. Dit het 'n dubbelbed, volvloermatte en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n houtdek en 'n privaat ingang. Dit het geen kookgeriewe nie, so 'n ligte ontbyt word ingesluit. Daar is 'n eerlikheidskroeg en koffie- en teemaakgeriewe.

Al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en 'n volledige Engelse ontbyt is opsioneel.

Die eiendom is naby aan die luisterryke Cape St. Francis-strand waar jy heerlik kan swem, branderplankry, visvang en stap. Winkels, kroeë en restaurante is als stapafstand van Sandown af.

Cape St. Francis is 5 km van St Francis Bay en The Port af waar daar nog winkels, restaurante, gholfbane, tennisbane, rolbalbane en watersportgeriewe is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Sandown Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Stavenisse-laan 16, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandown Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stavenisse-laan 16, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwZDEwZjdhLWVjMTktNDgzNy1iYWJhLTA0OTIxZmU2OThjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 16 Stavenisse Avenue Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.201798588846 24.83252778941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!