7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - 5 Beach Road, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandpiper is op die strand in Yzerfontein en bied verblyf, ideaal vir 'n gesin. Dié verblyf bied slaapplek vir tot 7 gaste en die huis is naby al die besienswaardighede, restaurante en winkels geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Draagbare bed beskikbaar.
Die kombuis is volledig vir selfsorgverblyf toegerus en daar is 'n opwaskamer. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die onthaalarea het 'n pooltafel en bied toegang tot die onderdakstoep met braaigeriewe en meubels. Daar is ook 'n groot houtdek.
Die huis bied ook onbeperkte uitsigte oor die see en 'n mens kan strand toe stap van die stoep af. Parkeerplek is op die perseel vir gaste se voertuie beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Doeks Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Beach Road, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandpiper het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Beach Road, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang