LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandriver Lodge | LekkeSlaap
+97

Sandriver Lodge

  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-rylaan 142, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R912 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandriver Lodge is sentraal geleë in St. Francisbaai. Die lodge is vernoem na die inheemse Sandrivier-suinsisteem wat van St. Francisbaai tot Oyste Bay strek. Kom geniet die beeldskone natuur en vermaaklike aktiwiteite. Sandriver Lodge bied selfsorg-eenhede vir gesinne of paartjies. Ons het ook oornagkamers, dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en 'n huis met 3 slaapkamers en 3 badkamers vir gesinne wat wil ontspan en langer bly. Ons tariewe is billik en ons is mal daaroor as gaste weer en weer terugkom.

Elke kamer het sy eie persoonlikheid, te danke aan Marc wat lief is vir die see en St. Francis en vandaar die skeeps-tema en fyner detail. Die kamers is eenvoudig, maar gerieflik met skoon wit linne en gemaklike beddens. Alles wat jy benodig vir 'n ontspanne seekant-vakansie. Die kamers het en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe. Van die kamers het DStv en ander kamers se gaste moet hulle eie DStv-dekodeerders en slimkaarte bring. Daar is WiFi in die tuin, naby en in die restaurant beskikbaar.

Sandriver Lodge bedien heerlike omelette (deur sjef Anneke May voorberei en bedien), gaste regoor die wêreld is gaande daaroor. Kom geniet gerus self een in ons tuinrestaurant. Ons bedien ook ander ontbyt-opsies met tuisgemaakte konfyt en vars dompelpotkoffie. Aandete is op aanvraag beskikbaar.

Parkering is van die straat af beskikbaar, ons het nie kredietkaartgeriewe nie en ons is kindervriendelik.

Die atmosfeer is gemaklik, ontspanne, behulpsaam en vriendelik. Kom kuier enige tyd. Terwyl jy hier is kan jy na die restaurante, die strand, gholfbane en winkels toe stap, of jy kan net gemaklik in een van die visserkothuise ontspan.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Sandriver Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • St Francis-rylaan 142, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandriver Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R912
per nag (plek vir 2)
Vanaf R912
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-rylaan 142, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MjdmOTE4LTdmYTAtNDZmMi1iNzU5LTViMGNhZDkxZGM4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R912  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 142 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.163121837732 24.828156754631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!