LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sands Beach Breaks Ballito | LekkeSlaap
+45

Sands Beach Breaks Ballito

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Sands Beach Breaks Ballito
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Clarisse S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse S
Gesin met klein kinders

Pragtig, rus vir die siel en waarde vir geld. Kinders het alles geniet.

Baie mooi blyplek gehad met 'n fantastiese see-uitsig en dan was die huis baie mooi en skoon toe ons gearriveer het. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Zylie J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylie J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Toe ons die woonstel binnekom kon mens sommer ruik hoe skoon dit is, dis baie netjies, alles wat jy nodig het is daar. Baie goed geleë en naby aan die strand, braai-area ook lekke gerieflik. Sandy baie vriendelik en behulpsaam, die cleaner Mpumi ook baie vriendelik.

Annamarie V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Mooi area. Gerieflik geleë met veilige toegang tot strand en promenade.

Manda R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

'n Heerlike see-huisie weg van die gewoel van werk en daaglikse verpligtinge.

Rita W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W
Gesin met klein kinders

Alles wat ons verwag het en meer.

Dit was die perfekte vakansie en om in Sandy Beach Breaks G05 te bly het als net nog beter gemaak. Die netjiese en skoon woonstel is baie goed geleë en dis nie nodig om êrens heen te ry nie. Ons sal vir seker weer daar wil bly!

Gerda E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Baie mooi see-uitsig.

Het baie lekker gebly. Sal air-con verkies. Inkloktyd baie laat. Sal plek aanbeveel.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Met die Covid Virus, benodig ons meer tyd om die woonstel te disinfekteer .
As daar die voorige aand geen klientewas,dan is almal welkom om vroeer in te trug ,
Baie dankie vir U aanbeveling
Groete,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Lerato M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The 3pm check-in and 9am check-out are unrealistic. 2pm check-in and 10am or 11am check-out make more sense.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Hello Lerato

I am happy you enjoyed and thank you for the review.
If I don't have a check-out on the same day as guest arrival then with pleasure you can check-in earlier and the same with the check-out as we need to have enough time to sanitise properly for the next guests.
Lately a lot of my guest are arriving as early as 11 am, I allow the bags to be dropped off but just cannot allow guest to check-in when the rooms are not properly cleaned. Hence the excellent reviews Sands Beach Breaks gets on the cleanliness of the apartment.
regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Chane P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P
Gesin met klein kinders

Unforgettable.

The apartment is perfectly located. It is clean, neat, modern and has everything you could need and more. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back again soon. The host was very friendly and helpful. It was an absolute treat to stay here.

Eugene M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en fantastiese ligging. Ontsettend netjies en skoon.

Sal vir almal aanbeveel om daar huisvesting te bespreek!

Henri S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek vir lockdown.

Met die ligging op die strand met die swembad tussen jou en die see het jy nie nodig om êrens heen te ry nie. Jy kan op die stoep sit en dis so goed jy is op die strand.

Siphosakhe M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphosakhe M
Saam met vriende

It was very nice waking up to that sea view and also very relaxing and refreshing.

The place has good security so you sleep peacefully.

Melanie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

Lieflike plek.

Pragtige uitsig, plek is superskoon en netjies. Eienaar is baie behulpsaam. Sal weer gaan.

Aldrin O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldrin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Met so 'n lieflike uitsig en rustige atmosfeer was ontspanning onvermydelik. As jy vinnig herlaai, moet nie huiwer om hierheen te gaan nie. Sal sekerlik in die toekoms hierdie plek aanbeveel en selfs gebruik. Fantastiese verblyf. Dankie Sandy.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice apartment with a beautiful view of the sea.

With such lovely view and quiet atmosphere relaxing was unavoidable. If you need a fast recharge don't hesitate to make your way over. Would surely recommend and even make use of this place in the future. Great stay. Thanks Sandy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amol P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amol P
Gesin met klein kinders

Mesmerising and beautiful place to stay.

Beautiful place to stay. You can access the beach directly from the compound. The pool is nice and clean. Now about the place: it's clean and has amazing beach views from the balcony as well as from the master bedroom. The bed is king-size so that also has an advantage. Loved the place and would recommend the same to all fellow travellers.

Eben V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid wat goed toegerus is met 'n wonderlike uitsig.

Die eenheid is baie goed toegerus en smaakvol versier. Die woonstelblok self is baie goed versorg en vertoon baie netjies. Die gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ben V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Fantastiese ligging. Uiters netjies.

Baie netjiese blyplek met uitstekende geriewe en fantastiese uitsig!

Hendrikus D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, maar sukkel om breakage deposit terug te kry.

Die unit is goed toegerus, veilig, netjies en jy kan direk by die stand uitkom deur 'n hekkie. Die enigste let down is dat ek tot op hede nog nie my breakage deposit teruggekry het en dit nadat ek my bankbesonderhede aan hulle verskaf het en sy belowe het dat sy sal toesien dat dit spoedig terug betaal word.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Hendrikus
I am happy you enjoyed your stay at my beautiful apartment in Ballito
The deposit was paid back to you 24 hours after I received your banking details which you took a very long time to furnish
Regards
Sandy


Sands Beach Breaks Ballito
Hendrik V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig wonderlik.

Wat 'n pragtige plek. Perfek verby.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Simply amazing.

What a beautiful place. Beyond perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petra J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en huislik.

Goed toegeruste, stylvolle wegbreek-akkommodasie naby die see. Sentraal geleë met baie eetplekkies loopafstand vanaf die eenheid. Sal beslis weer 'n bespreking daar maak.

Adri D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation and the best view ever!

The apartment was great? It had the best view and we were impressed with the maintenance of the complex. The gardens are well kept and staff were friendly.

Jani V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani V
Gesin met klein kinders

Paar tree van die strand met 'n balkon wat uitkyk oor die hele see, baie veilig en gerieflik.

Mooi woonstel met ruim leefareas en genoeg plek vir 4 mense. Word mooi skoon gehou en het al die geriewe wat mens nodig het. Ons het ontbyt gemaak en uit gaan eet in die aand, maar daar was genoeg van alles om mens te laat tuis voel en glad nie verder as die strand en die woonstel hoef te gaan nie (DStv, WiFi, lekker gemaklike banke, kwaliteit beddens, mooi uitgeverf, goeie linne). Kompleks het goeie sekuriteit, lekker met kinders, braaigeriewe en helder blou swembad. Ons is vir seker terug volgende jaar!

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Jani
So happy you enjoyed ……..sorry about the storm you had to endure
Thank you for the lovely review and really hope to see you again

Sands Beach Breaks Ballito
Marie-louise E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker en naby die see.

Ek kyk al reeds in my dagboek wanneer ek volgende jaar na G05 Sans Place kan terugkeer.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

I am so happy you enjoyed and look forward to your next visit, hopefully, there won't be any load shedding.

Sands Beach Breaks Ballito
Jurie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon, netjies en lekker.

Kort hakies in kombuis en badkamers om vadoeke/waslappe op te hang. Stort, badkamer se deur maak nie mooi toe nie. Kort stofsuier om vinniger/makliker skoon te maak vir seesand.

Derik V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derik V
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek om te gaan ontspan met 'n pragtige uitsig!

Die woonstel is netjies met ruim kamers en alles in goeie werkende toestand. Ideaal vir 'n ontspanne seevakansie. Veilige woonstelblok, met gerieflike parkering en pragtige swem- en braaigeriewe. Baie goeie kliëntediens vanaf Sandy ontvang. Ons kom beslis weer!

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Derik,
Your review is very much appreciated. Happy you enjoyed your stay and remember, I now have another beautiful unit in the same complex.
Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Vincent O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vincent O
Gesin met klein kinders

Netjies en veilig, ongelukkig nie 'n plek om in die see te swem nie.

Die gebou waarin die eenheid is word baie goed na gekyk. Die swembad word daagliks skoongemaak en die braaigeriewe is goed, gebruik net charcoal, die hout is afgryslik. Die eenheid is skoon, met alles wat jy sal nodig hê. Klein goedjies het aandag nodig, die messe is stomp met geen skerpmaker nie. Skuifdeure maak mooilik oop, een in slaapkamer kom sommer van die reling af. Deure het self sluitmeganismes sonder sleutels, 'n gevaar as jy klein kinders het.

Herman V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel aangenaam gewees.

Die plek was heel netjies en die uitsig was pragtig gewees.

Marelize D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Baie mooi plekkie, lyk presies soos geadverteer. Lieflike bed in hoofslaapkamer en pragtige uitsig! Sal weer hier bly. Baie lekker.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Marelize,

Thank you sincerely for finding the time to write a review.
So happy you enjoyed.
I hope you come and stay again.

Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Hendriette L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese woonstel met wonderlike uitsig.

Het ons vakansie by Sans Place baie geniet. Die woonstel het alles wat nodig is. Die beste van als is die uitsig vanaf die woonstel. Kon op die balkon sit en die sonsopkoms sien en na die dolfyne kyk.

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Hendriette,
I am happy you enjoyed it.
Thank you for taking the time to write a review, much appreciated.
Regards and hope you come and stay again. If you do please remind me as I do offer a 2nd-time visit discount.
Warm Regards

Sands Beach Breaks Ballito
Louis D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stresvrye rustige wegbreek met die see by ons.

'n Heerlike en veilige wegbreekverblyf naby aan winkels, restaurantjies. Ons het gevoel of dit ons plek was, weg van die huis. Beslis die moeite werd!

Sands Beach Breaks Ballito's terugvoer

Dear Louise,

So happy you enjoyed.
Hope to see you again.

Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Ballito
Aldea J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldea J
Gesin met klein kinders

Fantastiese goed ingerigte plekkie. Sal definitief weer gaan.

Ons verblyf was waarde vir geld. Sal verseker weer die plekkie bespreek vir my gesin. Deurentyd veilig gevoel, geen kommer oor parkering gehad nie en die feit dat ek my wasgoed op perseel kon laat was teen billike prys maak dit net nog beter.

Frik L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, goeie ligging en diens. Baie lekker vakansieplek.

Puik woonstel met goeie diens en 'n wonderlike see-uitsig.

Marinda R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Heerlik, netjies, mooi en 'n asemrowende uitsig!

Heerlik gekuier. Eenheid is netjies en prakties. Baie mooi gemeubileer. Kuier was baie lekker. Ons sal beslis weer kom kuier!

Landi S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi S
Gesin met klein kinders

"Awesome"!

Vandat ons daar ingestap het, het mens tuis gevoel. Die plek was mooi skoon gewees, beddegoed voel of jy 'n koningin is met 'n koninggrootte-bed. Alles was regtig die moeite werd. Ek sal verseker teruggaan. Dankie Sandi.

Zandre K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zandre K
Gesin met klein kinders

Beste kompleks in Ballito!

Baie lekker gebly en wonderlike mense wat na die kompleks omsien. Ek sal enige dag weer in die kompleks tuisgaan. Dis op die strand, veilig en baie netjies. Kan meer modern gemaak word. Wel teleurgesteld aangesien die eenheid nie 'n koninggrootte-bed bevat het gedurende ons besoek soos in die advertensie nie.

Jjm B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jjm B
Gesin met klein kinders

Puik!

Die woonstel het 'n puik ligging. Die skoonmaakdame was puik en die braaigeriewe lekker. (Dit kan seker in Desember baie besig wees.) Puik sekuriteit.

Susan V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde.

Baie netjies, verskaf nie badhanddoeke. Kombuis was nie silwerskoon nie.

Guy D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Everything was perfect.

was R2 990
Vanaf R1 794
per nag (plek vir 4)
was R2 990
Vanaf R1 794
per nag (plek vir 4)
was R2 990
Vanaf R1 794
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiQiiiJoh7CmY870yJeKW21yu6RDR268GWTbj2RS1YntXQb1zNG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990, nou Vanaf R1 794  per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 96b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.53434 31.22209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!