Sandton Executive Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sandton Executive Suite is in Morningside geleë, 'n rustige, veilige woonbuurt met parke, 'n rivier en staproetes wat goed versorg word. Die instansie is net 3,7 km vanaf Sandton se sakekern.

Verblyf word in 'n eksklusiewe suite met slaapplek vir 1 of 2 gaste aangebied. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n lessenaar, 'n sitarea en 'n volledige en suite-badkamer. 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi word ook voorsien.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die instansie bied ook lughawe- en Gautrain-pendeldienste, motorhuurdienste, ontbyt en aandete, en 'n wasgoeddiens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Italiaans

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandton Executive Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za