LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Prestige Apartments Sandton At Westpoint | LekkeSlaap
+17

Prestige Apartments Sandton At Westpoint

Selfsorg
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 89, Sandton, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf.

Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-TV, sitarea, eetarea en wasmasjien. Elke eenheid bied 'n uitsig oor die swembad en die badkamers het elk 'n haardroër. Al die woonstelle het WiFi teen 'n addisionele fooi beskikbaar.

Prestige Apartments Sandton At Westpoint se selfsorg-eenhede het elk 'n kombuis met 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en kombuisware. Sandton se omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid restaurante met diverse spyskaarte.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Village Walk-winkelsentrum, Wanderers Stadion en die Gautrein se Sandton-stasie in wat alles binne 10 minute se ry is. OR Tambo Internasionale Lughawe is net 30 km hiervandaan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Prestige Apartments Sandton At Westpoint
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Grayston-rylaan 89, Sandton, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Prestige Apartments Sandton At Westpoint het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 89, Sandton, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NmI2MDU4LTFlZDgtNDliYi05ZWM4LWJkNWVmNGI2MzU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 89 Grayston Drive Sandton 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.098805555556 28.054888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!