Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Times Square Serviced Apartments

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 125, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n ateljeewoonstel of selfsorgeenhede met 1 slaapkamer. Die eenheid word daagliks skoongemaak en gratis was-en-stryk-dienste is beskikbaar. Gratis parkeerplek op die perseel word voorsien, asook gratis WiFi.

Sandton Times Square waarborg dat gaste teen 14:00 kan inklok, maar as die kamer reg is met aankoms, kan gaste gerus voor 14:00 inklok. Indien die kamer nie reg is met aankoms nie, kan jy jou bagasie verniet by ontvangs stoor totdat die kamer reg is.

As gaste bloot 'n draai by die besienswaardighede in die omgewing wil maak is die Hyundai Sky Park (Mushroom Park) op die hoek van Lynden- en Daisy-weg net 'n kort entjie van ons af. Dit is die perfekte plek vir 'n piekniek en om die sonsondergang te geniet. Die park het ook 'n lugballon wat 'n pragtige uitsig oor die stad bied.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Sandton Times Square Serviced Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Grayston-rylaan 125, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Times Square Serviced Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 125, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZDQ4ZjIxLWY1NDktNDQyMi05MDlkLWMzMDA4ZTA1MDQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 125 Grayston Drive Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0991 28.06325