Sandy Feet Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R955 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Feet Self-catering Accommodation is in die kusdorpie Pearly Beach. Die eiendom is binne 100 m vanaf 'n Blouvlagstrand wat lewensredders het tydens die besige seisoene.
Verblyf by Sandy Feet Self-catering Accommodation beskik oor 2 eenhede wat slaapplek het vir 2 volwassenes. Elke woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster, breekware en ander kookgerei. Albei eenhede het 'n slaapbank wat geskik is vir jong kinders.
Elke woonstel lei na 'n gedeelde dek met braaigeriewe, waar gaste skemerkelkies en die braaigeriewe kan geniet. Sandy Feet Self-catering Accommodation is ook die ideale basis vir dagbesoeke aan Gansbaai, L’ Agulhas, Bredasdorp, Elim, Stanford, en ander plekke.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voetslaanroetes, voëlkyk, haaihokduik, walviskykbootritte, natuurskoon vlugte, hengel vanaf boot en kus, en besoeke aan die pikkewynreservaat in. Baardskeerdersbos is ongeveer 16 km vanaf Pearly Beach en het 'n gewilde trou-venue geword.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Feet Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomtraat 4, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom