Sandy Shores No 3
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hentie van der Merwe-straat 3, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 550R1 395 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sandy Shores No 3 is op die bekende suidduin van Hentiesbaai geleë. Die verblyf het 3 slaapkamers met 2,5 badkamers en oorgenoeg ruimte vir 6 gaste. Gaste kan na die strand en die Namibiese son en sand binne minute ervaar.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n volledige badkamer. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskaste, 2 vrieskaste en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Daar is 'n etenstafel vir 8 langs die binnebraai en buite in die tuin is daar nog braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in die motorhuis agter die elektroniese deur beskikbaar. Sandy Shores het 'n alarmstelsel wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste moet asb. die geriewe in die dorp gebruik om vis skoon te maak en voertuie te was.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Shores No 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hentie van der Merwe-straat 3, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Sandy Shores No 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hentie van der Merwe-straat 3, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom