LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandy Toes & Salty Kisses | LekkeSlaap
+36

Sandy Toes & Salty Kisses

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Sandy Toes & Salty Kisses
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jenny B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Gesin met tieners

Mense wat omgee vir hulle plekkie en dit gerieflik maak vir hulle gaste.

Die plekkie is goed ingerig. Die area is ongelukkig nie van die beste nie. Ons was gelukkig deur die week daar, maar ek kan net dink hoe dit oor naweke moet klink met almal wat daar parkeer en harde musiek wil speel.

Robbie C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die loopafstand strand toe was puik.

Die strand was baie lekker vir swem ons was naby winkelsentrums wat loopafstand was en die weer was puik.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Baie dankie Robbie.
Ek is so bly dat julle die kuiertjie geniet het.

Sandy Toes & Salty Kisses
Bianca T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Pleasant stay, convenient.

Lovely flat with everything you need, enjoyed the stay. Small areas that needed some cleaning attention, bathroom and kitchen. Some utensils rusted and counter top dusty. Minor things could work around it. Nevertheless it was enjoyable, clean bedding and towels bonus.

Dirk V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker, slaap lekker, swem en kuier lekker.

Veilig en lekker skoon plek.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Fantasties, ek is baie bly om dit te hoor.

Sandy Toes & Salty Kisses
Carmen K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen K
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig en lekker verblyf.

Oulike woonstel, naby die swemstrand en winkels. Heerlik vir 'n gesin van 4-5.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Baie dankie Carmen.
Ek hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Nelmarie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V
Gesin met tieners

Verblyf was goed en baie bekostigbaar.

Ek sal definitief weer by julle kom kuier as die geleentheid hom voordoen. Goedheid en guns vir julle.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Ons is vreeslik bly om dit te hoor Nelmarie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sandy Toes & Salty Kisses
Thea S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en awesome!

Baie gerieflik ingerig. Daar kort net 'n broodmes, ek het rogbrood gehad en daar is geen groot mes of broodmes nie, ook gesukkel om met 'n steakmes waatlemoen te sny. Ongelukkig is die openbare parkering reg langsaan en oor naweke is daar 'n vreeslike lawaai van mense in die parkering met hulle musiek en luide partytjiehouery! Dis ongelukkig nie iets wat mens juis kan doen nie, maar het 'n groot demper geplaas op wat ons "rustyd" veronderstel was om te wees!

Lizelle S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld en reg op die strand!

Baie oulike eenheid, reg op die strand. Perfek geleë met winkels en restaurante stapafstand. Ons sal vir seker weer die plekkie besoek!

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Hi Lizelle
Ons is baie bly om dit te hoor.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

Sandy Toes & Salty Kisses
Ednarene B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ednarene B
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het en meer. Skoon en netjies. Ek was baie dankbaar vir al die kinders se plastiek bordjies en glasies en ook die gesin speletjies. Dit het die kinders in die aande besig gehou. Ons het baie tuis gevoel. Dit is uitstekend geleë teenaan die strand en die swembad op die strand. Die enigste negatief was die parkering, ons het baie gesukkel om in en uit te kom omdat die bakkie nie so skerp kan draai met die inkomslag nie en as daar 'n ander kar staan is die spasie net te klein om weer uit te kom. Ek sal enige tyd dit aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Hi Ednarene,
Ons is vreeslik bly dat julle die plekkie so geniet het. Jong met hierdie ou geboue is die parkeer plekke maar bietjie simpel uitgelê. Vra om verskoning daaroor.
Hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Karen S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Everything you need is in the flat ─ home away from home. Warm welcome by the caretaker.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Hi Karen,
I am so happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Take care

Sandy Toes & Salty Kisses
Annerie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik moes self parkering reël aangesien die hek stukkend was en dame wat sleutel aan ons gegee het nie gereël vir parkering nie.

Sien sterre.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Goeie dag Andre,

Ons vra omverskoning vir die ongerief, dit is regtig 'n isoleerde insident.

Sandy Toes & Salty Kisses
Hannalie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalie C
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

Die ligging was bae lekker naby als vir ry en loop. Ons gesin get dit baie geniet. Bae dankie vir flinke diens. Wens ons kon langer bly.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Ag ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Rosemary R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and peaceful stay.

Had a relaxing week with only hick-ups the monkeys stealing our bananas. Close to the beach and shopping no hassle. Owner and caretaker stay in touch with us and we had a wonderful time.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

I am really happy you guys relaxed and enjoyed the stay. Hope to see you again soon!

Sandy Toes & Salty Kisses
Coenie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die woonstel is baie skoon en gerieflik en het alles wat mens wil hê. Dis baie modern toegerus met die beste elektriese toerusting. Het lekker gebly en kon niks fout kry nie. Die gebou se braaigeriewe kort aandag. Geen onderdakpakering nie. Die 50 persent afslag het alles opgemaak daarvoor, sal weer kom,

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Sien uit na julle Volgende kuier.
Baie dankie

Sandy Toes & Salty Kisses
Lola K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ontspannend en heerlik.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Fantasties.
Ek hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Mari V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met vriende

Silwerskoon, gerieflike verblyf.

Die eenheid is pragtig met 'n goed toegeruste kombuis en elke denkbare gerief wat mens vir selfsorg nodig het. Beeldskone uitsig en 'n lekker stoepie.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Fantasties, ek is baie bly om te hoor dat julle dit so geniet het.

Sandy Toes & Salty Kisses
Jan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Baie ruimte. Als wat mens nodig het.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Baie bly dat julle die kuiertjie geniet het!
Dankie

Sandy Toes & Salty Kisses
Ferdi O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n awesome plek.

Baie netjies en skoon, baie sentraal. Janet die opsigter is 'n juweel.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Baie baie bly om dit te hoor!

Sandy Toes & Salty Kisses
Heleen T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonstel met 'n eienaar wat baie oulik is en dadelik in kontak gekom het met ons.

Baie gerieflike woonstel op die see met 'n stoep en see-uitsig. Die woonstel was nog die mooiste woonstel wat ons as 'n gesin in gewoon het netjies en skoon ons het sommer tuis gevoel.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Ek is so baie bly dat julle die plekkie geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien!

Sandy Toes & Salty Kisses
Marizaan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizaan V
Gesin met tieners

Definitief waarde vir geld en baie netjies.

Baie dankie vir 'n fantastiese vakansiegeleentheid met goeie verblyf.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Baie Dankie Marizaan.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Collette O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O
Gesin met tieners

Pragtige woonstel, het lekker gebly, baie goed geleë, het alles wat jy nodig het.

Pragtige woonstel, goed geleë. Het lekker gebly, maar al wat gepla het is die klipharde musiek van die taxis wat mense daar kom aflaai het in die parkeerarea so ons kon nie die balkon regtig geniet nie, dit was jammer.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Vreeslik jammer oor die harde musiek in die parkeer area, dit was ongelukkig buite ons beheer.

Sandy Toes & Salty Kisses
Corrie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies, skoon, veilig, gerieflik naby aan alles, sal beslis weer gaan.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Vreeslik dankie Corrie,
Bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Mark A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en 'n plesier om by te bly, veral met die strand en winkels so naby.

Ons het vir 'n langnaweek buite seisoen by Sandy Toes & Salty Kisses bespreek. Die woonstel was skoon en baie netjies en ruim. Ons was baie beïndruk hoe goed die woostel toegerus was, veral met 'n baba saam het dit dinge baie vergemaklik. Ons sal gerus weer daar gaan bly as dit beskikbaar is in die toekoms.

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het en dankie vir die positiewe terugvoer!
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
Janie E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie E

'n Baie gesellig, netjies, volledige toegeruste woonstel, ideale ligging.

Sal weer daar tuis gaan en vriende ook aanbeveel om van hierdie woonstel gebruik te maak

Sandy Toes & Salty Kisses's terugvoer

Hi Janie,

Vreeslik dankie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Toes & Salty Kisses
was R1 100
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDNmjxIn9UBOxNqlgPPL66o0dSMPo9Ev4XUTA7KS6GFjKn6q12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R330  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 89 Beach Road Montrose 107 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.051425033744 30.888744727266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!