Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanjika Escapes Boshuis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosch-plaas, Langs Boshoffstraat, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sanjika Escapes Boshuis bied rustige en ruim selfsorg-plaasverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge. Hoewel dit net 8,3 km vanaf George Lughawe is, voel dit steeds afgeleë en gaste word hier deur voëlklanke, die rivierstroompie se gekabbel en vars lug omring.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n binne- en buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel en lei na 'n toegeboude stoep wat al langs die een kant van die huis strek, met 'n etenstafel met bankies, 2 sitareas en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n boma-vuurput met sitplek en 'n pizza-oond, asook 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik sonkrag, gas en boorgatwater.

Daar is 'n paar wandelpaadjies op die plaas - die gewildste roete is langs die Modderrivier, deur die inheemse woud en eindig by die waterval en varswaterpoel.

'n Voertuig met 'n hoër grondvryhoogte word aanbeveel wanneer gaste by dié eenheid bespreek. 'n 4x4-voertuig is egter nie nodig nie. Daar is hobbelrige en soms modderige plaaspaaie en 'n laagwaterbrug wat oorgesteek moet word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanjika Escapes Boshuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sanjika Escapes Boshuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Houtbosch-plaas, Langs Boshoffstraat, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanjika Escapes Boshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosch-plaas, Langs Boshoffstraat, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb72edb1fada1d2b05f0ad79a031814fa711ba3616e7b1e2a4dba5cbb323f7e04ba71dfb9fdb023033393b2781bc56de6c6d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Houtbosch Farm Off Boshoff Street, Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.936126480741 22.393336499336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem