4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sanjika Escapes Boshuis is 'n rustige en ruim selfsorg-plaasverblyf aan die voet van die Outeniqua-berge waar rus en ontspanning gewaarborg is. Dit is 8.3 km vanaf George-lughawe, maar jy sal voel asof jy kilometers ver van die beskawing is terwyl jy omring word deur voëlgesang, vars berglug en die geluid van die nabygeleë stroom.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed (een koninggrootte-bed kan op versoek as 'n enkelbed omskep word) en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak, sowel as 'n binne- en buitestort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n ingeslote patio wat oor die lengte van die huis strek en beskik oor 'n eetkamertafel en bankies, 2 sitareas en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n boma-vuurput met sitplek, sowel as 'n pizza-oond. Die eiendom bied 'n houtvuur-warmbad vir gaste om te geniet.
Die eenheid is 'n afgeleë wegbreekplek wat sonenergie, gas en boorgatwater gebruik.
Daar is 'n handjievol klein paadjies waarlangs jy op die plaas kan kronkel. 'n Gunstelingpaadjie kronkel langs die Modderrivier, deur die inheemse woud en eindig by 'n waterval en 'n varswaterpoel.
Let asseblief daarop dat 'n voertuig met hoër grondvryhoogte aanbeveel word vir gaste wat by die eenheid bly. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar daar is hobbelrige en dikwels modderige plaaspaaie om te navigeer, sowel as 'n laagwaterbrug om oor te steek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanjika Escapes Boshuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang