Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanloo Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frees-straat 3, Arbor Park, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sanloo Manor bied elegante en smaakvolle selfsorg- en oornagverblyf in 'n lieflike toevlugsoord in Arbor Park, Tzaneen. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2, 3 Standard Twin Rooms, 'n Budget Twin Room, 'n koningkamer, 'n gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste, 'n Budget Double Room of 'n Deluxe Double Room. Hierdie kamers het koninggrootte-beddens, enkelbeddens of dubbelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die selfsorgkamer het 'n kombuis met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die ander kamers het 'n tee- en koffieskinkbord en die Deluxe-dubbelkamer het ook 'n yskassie. Verder het elke kamer 'n TV met DStv.

'n Heerlike ontbyt is op versoek beskikbaar en word in die ontbytarea bedien of verpak vir diegene wat op pad is. 'n Pooltafel is beskikbaar en die gaste kan die pragtige tuin geniet. Sanloo Manor bied veilige parkeerplek en 'n toegewyde sekuriteitswag wat snags aan diens is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Frees-straat 3, Arbor Park, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frees-straat 3, Arbor Park, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7868716cbe954706cd5ad4428fe6c220dbba64191a18325420c1906d88e8eeaf841baf73e9160addfffb980873483ed5e959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 3 Fees Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.834604336487 30.153640195107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem