SANParks Agulhas Rest Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Agulhas Rest Camp is 10,3 km vanaf die Kaap Agulhas-vuurtoring. Dié kamp is ontwerp om aan die hoë omgewingstandaard te voldoen en volgens die beginsel om sag met die aarde te werk.

Dis aan Afrika se mees suidelike punt waar die Atlantiese en Indiese Oseaan ontmoet. Hiér kan jy die legendariese Kaap van Storms ontdek, die historiese Kaap Agulhas-vuurtoring verken, skeepswrakke aanskou, voor die vuur ontspan en na die see luister, die omliggende wynplase besoek, deur die rustige dorpies wandel, en net heerlik rus.

SANParks Agulhas Rest Camp word bereik via die N2 wat vanaf Kaapstad tot in Port Elizabeth deur die Tuinroete strek, by Caledon afdraai en deur Bredasdorp vloei wanneer jy uit die weste ry. Van die ooste af kan jy die N2 naby Swellendam verlaat en deur Bredasdorp ry om by Kaap Agulhas uit te kom. Jy kan ook die pragtige grondpad vanaf Gansbaai via Baardskeerdersbos en Elim volg. Die naaste dorpe is L’Agulhas en Struisbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Agulhas Rest Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 231 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za