Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Agulhas Rest Camp

Chalet (CH2Z)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig vir gaste wat sukkel om rond te beweeg en het groot deure, inrol-storte, handrelings en hefbome. Die chalet het 1 kamer met 2 enkelbeddens, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet (CH2D)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet (CH2N)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 1 kamer met 2 enkelbeddens, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Daar is ook 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe. Sommige chalets het gedeeltelike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet (CH2DN)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Daar is ook 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe. Sommige chalets het gedeeltelike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet (CH2)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 1 kamer met 2 enkelbeddens, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Gesin-chalet (FCH4Z)
Vanaf
Vanaf R2 979
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig vir gaste wat sukkel om rond te beweeg en het groot deure, inrol-storte, handrelings en hefbome. Die chalet beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Gesin-chalet (FCH4D)
Vanaf
Vanaf R2 979
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar. Daar is ook 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Gesin-chalet (FCH4)

Lagoon House (GH8)
Vanaf
Vanaf R5 858
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié historiese huis is in die groter ruskamp en is lieflik opgeknap. Die huis is op 'n skiereiland in Suiderstrand se weste met 'n 270 grade-uitsig oor die see. Die huis en plaas het eertyds aan PK Albertyn behoort wat dit in 1898 gekoop het en die kothuis in dieselfde jaar vir Mrs Albertyn as verjaarsdaggeskenk gebou het. Die baai wes van die huis het haar herinner aan die boek, Blue Lagoon, wat sy gelees het en sy het die eiendom The Lagoon gedoop. 'n Gedeelte van die plaas is in 2001 by Agulhas Nasionale Park ingesluit. Die huis beskik oor 4 kamers waarvan 2 buite-ingange en en suite-storte het. Die ander 2 kamers is in die huis en deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is goed toegerus, die etenstafel het sitplek vir 8 en daar is 'n sitarea. Daar is ook 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.

Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYSYr5NZaG38vEkSPUilkDq4wUJeJfhM2M676L1Kf7IyUFywsZx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 732 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kamp Road Agulhas National Park 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.811689 19.942265