Namakwaland Akkommodasie by SANParks Bamboeskamp Coastal Camp Site | LekkeSlaap
+10

SANParks Bamboeskamp Coastal Camp Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Namaqua Nasionale Park, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R177 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Bamboeskamp Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park. Die park is in die hartjie van die Sukkulente Karoo en het vinnig gegroei en strek nou vanaf die bekende Skilpad-deel naby Kamieskroon en strek weswaarts oor die platorand na die kus. Ontsnap na die land van kontraste, waar die strawwe klimaat ’n magdom lewensvorme skep wat uitstekend aangepas is vir hul spesifieke habitat. Blommevelde, nagte vol sterre, kokerbome, enorme granietbome en die ysige Atlantiese Oseaan is maar ’n paar van die wonders wat op gaste wag.

Bamboeskamp het groot en oop kampeerplekke. Die kus is rotsagtig en het klein baaie. ’n 4X4-voertuig word benodig om die kamp te bereik.

The Bamboeskamp Coastal Camp Site is ’n rustieke kamp wat die wildernis-karakter van die kuslyn wil behou. Gaste moet heeltemal selfonderhoudend wees en alles saambring wat hul nodig het om te kamp. Daar is 4 kampeerplekke, elk met ’n windskerm-muur en braai-area. Daar is geen water, elektrisiteit of ablusieblokke nie. Daar is slegs kompostoilette. Daar is ook geen selfoonopvangs nie.

Hout is beskikbaar by die Groen River-hek, maar gaste word aanbeveel om hul eie hout saam te bring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Langs die N7, Namaqua Nasionale Park, 8241, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R177
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R177
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Namaqua Nasionale Park, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz1R5VLphbtyZglyul06vynJjlMMnFRb5REumNO56sTlXDVy2Yi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R177  per nag (vir 2 persone) Off the N7 Namaqua National Park 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.673861111111 17.472222222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za