SANParks Bitterpan Wilderness Camp
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bitterpan is 'n wilderniskamp wat nie omhein is nie in die Kgalagadi Oorgrenspark. Dié eksklusiewe kamp is op stelte verhewe bo die rooi sandduine van die Kalahari en kyk oor 'n watergat.
Die Kgalagadi Oorgrenspark bestaan uit rooi sandduine en bossies met troppe gemsbokke, springbokke, elande en blouwildebeeste. Die kameeldoringbome bied skadu aan groot Kalahari-leeus en is die perfekte uitkykpunte vir jagluiperds en roofvoëls.
Die kamp is net toeganklik met 'n 4x4 met hoë grondvryhoogte. Waentjies word nie toegelaat nie. Die kamp verbind die 2 riviere, Nossob en Auob. Die roete mag net in een rigting gery word van Nossob na Mata-Mata. Die area kyk oor 'n groot pan met min bome. Die kamp is klein, eksklusief en lekker stil.
Daar is 4 chalets met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak elk. Elke chalet het sy eie braaigeriewe.
Gaste maak van die gemeenskaplike kombuis en gedeelde braai-area gebruik. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookgerei en eetgerei. Daar is ook etenstafels en stoele. Die kamp se elektrisiteit is van sonpanale en gas afkomstig en daar is nie kragproppe nie. Die kamp het 'n verhewe uitkykplatform en 'n privaat sirkelroete.
Die kamp is nie omhein nie en 'n Toerisme-assistent is ten alle tye aan diens.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2124
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Bitterpan Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang