SANParks Gannakouriep Wilderness Camp
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R1 217 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SANParks Gannakouriep Wilderniskamp in die Richtersveld Oorgrenspark is geleë in 'n rotsagtige vallei wat 'n wilde gevoel daaroor het.
Gannakouriep Wilderniskamp bied verblyf in 4 seilhutte, waarvan 1 ook voorsiening maak vir gaste wat rolstoele gebruik. Elke hut het sy eie unieke ontwerp en bevat 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n sonkrag-aangedrewe yskas, gasstoof, kookgereedskap, eetgerei en breekware. Die hutte het 'n 12-volt sonkrag-aangedrewe beligtingstelsel; indien probleme met die ligte egter voorkom, is paraffienlanterns beskikbaar. Buite het elke hut 'n patio met 'n tafel en stoele, en braaigeriewe.
Let asseblief daarop dat die water by Gannakouriep baie hoog in mineraalinhoud is en dus nie geskik is om te drink nie. Gaste moet hul eie drinkwater en brandhout saambring. 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1996
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Gannakouriep Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang