Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Knysna Lakes Section

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Harkerville Treetop Chalet (GC4)
Selfsorg.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Diepwalle Dektent (DT2)
Tariewe is op kampeerbasis.
Geen beddegoed, handdoeke, eetgerei of breekware word voorsien nie.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Camping Diepwalle Power (CK4P)
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting bring.
Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R168 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R84 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R42 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID-dokument wanneer besoekers die park betree.

Neem asb. kennis:
Inkloktyd by die Diepwalle Forest-kantoor: 16:00
Laat aankoms moet vooraf by die kantoor gereël word ten minste 24 uur voor aankoms.
A.g.v. die geografiese ligging van die Harkerville Treetop Chalet, moet gaste met ’n geldige bewys van betaling of bevestigingsbiref by die Garden of Eden inklok om hul sleutels af te haal. Nie later as 17:00 nie.

Rolskaatse en skaatsplanke is verbode.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.

Vir die kampeerdekke:
Tente en matrasse kan by die Diepwalle Forest-kantoor gehuur word.
Slegs tente word toegelaat, geen karavane of daktente nie.
Maksimum 1 tent en 1 voertuig word per dek toegelaat.
’n Addisionele fooi word gehef per nag vir ekstra voertuie.
Aangesien beligting in kampe beperk is, moet gaste ’n flits/koplig hê wanneer hulle saans buite rondloop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeJUkjZOlUHol1F6Mi9mgKmSo3plaiHa8DdH5Dkc37MaaRomeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Knysna Lakes Section Garden Route National Park 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.948598428334 23.157190487103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem