30 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SANParks Koringkorrelbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Dié park het baie uitgebrei en strek vanaf die Skilpad-deel naby Kamieskroon op die platorand in 'n westelike rigting tot by die kus. Ontsnap na 'n wêreld van teenstellings waar die ongenaakbare klimaat menige vorms van lewe ongelooflik by die habitat laat aanpas. Plate vol veldblomme, die sterrehemel, kokerbome, enorme granietkoppies en die ysige Atlantiese Oseaan is net van die wonders wat hier aangetref word.
Koringkorrelbaai is 'n rotsagtige kus met 'n lang strand in die noorde. Dolfyne is dikwels in dié baai te sien. 'n 4x4 word benodig om die kamp te bereik.
Die SANParks Koringkorrelbaai Coastal Camp Site is 'n ongekunstelde kampplek wat die kus se ongerepte karakter behou. Gaste moet hulself onderhou en alles saambring wat hulle vir kamp benodig. Daar is 5 kampplekke en elkeen het 'n muur wat die wind keer en 'n braai-area. Die kampterreine het nie water, elektrisiteit of ablusiegeriewe nie, maar slegs basiese kompostoilette. Daar is geen selfoonsein nie.
Hout is by die Groenrivier-hek beskikbaar, maar dit word aanbeveel dat gaste hul eie hout saambring.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2124
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Koringkorrelbaai Coastal Camp Site het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang