SANParks Lower Sabie Rest Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rina R - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige area en sal SANParks Lower Sabie Rest Camp aanbeveel. Maak 'n draai by Sunset Dam.
Lidy A - Feb 2024
Algehele gradering
WiFi alleen in restaurant, maar ja dat is in elk kamp.
Nikolaus N - Jan 2024
Algehele gradering
Just beautiful.
Werno G - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam maar baie duur.
Nanique L - Des 2023
Algehele gradering
Tydloos, spesiaal en kosbaar.
Deidre V - Nov 2023
Algehele gradering
Kruger
Colleen H - Nov 2023
Algehele gradering
Uncomfortable in camp and lekker out of it.
Lees meerAnnamarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig
Bert S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very bad and old, lack of maintenance.
Brendan S - Okt 2022
Algehele gradering
Great rest camp - my favourite.
Marisa A - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties geleë met baie diere om te sien.
Nicole M - Jul 2022
Algehele gradering
The unit I booked was a self-catering unit, although there were no utensils or equipment to cook my food.
Nadia O - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was die lekkerste wegbreek.
Naomi C - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Sarie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Malinda D - Mei 2022
Algehele gradering
Natuur op sy beste.
Malinda D - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig - natuurskoon op sy beste.
Elmarie D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi eenheid.
George D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Lindie O - Des 2021
Algehele gradering
Did enjoy it a lot!
Johanna S V - Nov 2021
Algehele gradering
Safaritent, goed ingerig.
Annelie U - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het heelwat wild gesien, was die moeite werd.
Yolanda N - Okt 2021
Algehele gradering
Die feit dat ons in die park gebly het was awesome.
Lees meerNicolette B - Jul 2021
Algehele gradering
Altyd lekker in die wildtuin.
Pinkie M - Apr 2021
Algehele gradering
Our stay was rather short but we enjoyed it all the same.
Anja L - Mrt 2021
Algehele gradering
Nader aan die natuur kan jy nie!
Erika V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het 'n klompie wild gesien wat 'n belewenis was.
Lees meerSANParks Lower Sabie Rest Camp se terugvoer
Goeiedag Erika,
Baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly om te hoor julle het die geleentheid gehad om so baie diere te sien. Jul het baie goed beplan en ek hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.
Groete,
SANParke
Christa D - Jan 2021
Algehele gradering
'n Besliste wenner!
Wian D - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf netjies en skoon. Baie wild om te sien.
Vincent H - Mrt 2020
Algehele gradering
Night in Lower Sabie Rest Camp.
Sandra L - Feb 2020
Algehele gradering
One night in a hut. Four people. Bed good. Good situation for the toilet.
Christiaan L - Feb 2020
Algehele gradering
Nie soos beskrywing nie.
- Kapasiteit: 461 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die S82, Nasionale Krugerwildtuin, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom