SANParks Motswedi Camp Site

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Motswedi Camp Site is in die Mokala Nasionale Park. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes vanaf Kimberley en wes vanaf die N12 na Kaapstad. Mokala skuil in die heuwels en die landskap spog met verskeie koppievelde en groot, oop vlaktes.

Die Motswedi-kampeerterrein bied 'n unieke kampondervinding in dié pragtige park. Daar is 6 kampeerterreine wat in 'n halfmaansirkel gevorm is rondom 'n watergat. Die terreine het nie elektrisiteit nie. Elke kampeerterrein het sy eie ablusieblokke en kookgeriewe en buite is braaistaanders onder bome.

Daar is elektriese heinings van kniehoogte wat met sonkrag werk wat die kampeerterrein omring om die buffels uit te hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Motswedi Camp Site gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R464 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za