SANParks Platteklip Wash House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Platteklip Wash House is 'n historiese huis wat deel van die Wash House-kompleks was. Dis waar Kaapse wasvroue in die middel tot laat 19de eeu wasgoed gewas en gestryk het. Die Platteklip Wash House is aan die voet van Tafelberg in Bo-Vredehoek.

Die ou washuis is opgeknap en in ruim selfsorg-eenhede omskep en dit bied slaapplek aan 24 gaste. Van die eenhede het hul eie kombuisgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer en sitkamer. Buite is daar 'n boma-area met 'n versonke vuurput en 'n hangmat.

Die Platteklip Wash House is 'n gewilde venue vir klein troues, vieringe en konferensies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Platteklip Wash House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 004 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za