Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Skilpad Rest Camp

Selfsorg
Skilpad Chalet CH2/4
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei, breekware, kookgerei, glasware, 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n driekwartslaapbank vir 1 volwassene en 2 kinders. 'n Eetarea is beskikbaar op die beskutte veranda en daar is ook 'n kaggel en buitebraai-area. Die eenhede het elkeen 'n plafonwaaier en 220V elektrisiteit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R100 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R100 vir SADC-burgers en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Geen winkel-, restaurant-, brandstof- of OTM-fasiliteit is beskikbaar in Namakwa Nasionale Park nie en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring. Voertuigbrandstof- en OTM-fasiliteite is beskikbaar in die nabygeleë dorp, Springbok, 87 km weg.
In die binneland kan besoekers gebruik maak van sedans of 2x4-voertuie, maar om die meeste van die Park te geniet, sal hulle 'n 4x4 nodig hê. Op die oomblik het die park slegs 'n beperkte padnetwerk beskikbaar vir sedanvoertuie.
Dit is 'n oortreding om blomme te pluk of om plante of enige ander materiaal uit die park te verwyder.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Skilpad Chalet CH2/4Z
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is vir gaste wat moeilik beweeg en het 'n wye deur, storte vir rolstoele, relings om aan vas te hou en drukkrane. Die chalet het 1 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei, breekware, kookgerei, glasware, 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n driekwartslaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders. Daar is 'n eetarea op die veranda met 'n kaggel en buitebraai-area. Die eenhede het plafonwaaiers en 22V elektrisiteit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R100 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R100 vir SADC-burgers en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Geen winkel-, restaurant-, brandstof- of OTM-fasiliteit is beskikbaar in Namakwa Nasionale Park nie en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring. Voertuigbrandstof- en OTM-fasiliteite is beskikbaar in die nabygeleë dorp, Springbok, 87 km weg.
In die binneland kan besoekers gebruik maak van sedans of 2x4-voertuie, maar om die meeste van die Park te geniet, sal hulle 'n 4x4 nodig hê. Op die oomblik het die park slegs 'n beperkte padnetwerk beskikbaar vir sedanvoertuie.
Dit is 'n oortreding om blomme te pluk of om plante of enige ander materiaal uit die park te verwyder.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Namakwa Nasionale Park, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOeklpuRocUyt7pFprNv1Cz2pxeOY0TXwKXtGTicgxfYYyBONqr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 348 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the N7 Namaqua National Park 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.165997 17.797896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem