SANParks Smitswinkel Tented Camp
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R909 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Smitswinkel Tented Camp is net oor die pad van die Kaap van Goeie Hoop se ingang, asook Kaappunt. Dié tentekamp is ideaal geleë vir gaste van die pikkewynkolonies by Boulders-strand en die Kaap van Goeie Hoop-deel van die park wil besoek.
Die tentekamp bied verblyf vir tussen 2 en 12 gaste in sy 6 tente. Daar is plankpaadjies tussen die tente. Die afstand tussen die tente is tussen 5 en 10 m met plantegroei en skerms tussen die tente om privaatheid te bevorder. Elke tent beskik oor 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie komberse moet saambring in die winter. Elke tent het sy eie kombuisie en badkamergeriewe.
Die tente maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met breekware en eetgerei vir 12 gaste. Gaste moet asb. hul eie braaihout saambring. Aangewese parkeerplekke vir 6 voertuie word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1256
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Smitswinkel Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap