SANParks Steenkampshoek Campsite
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
- Vanaf R1 143 per nag, vir 15 mense
Beskrywing
SANParks Steenkampshoek Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Dié park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Cederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.
Dié informele kampterrein is slegs geskik is selfonderhoudende kampeerders en kan slegs met ’n hoë 2x4- of 4x4-voertuig bereik word.
Die aangewese kampeerplek moet so min as moontlik versteur word deur gaste en agtergelaat word soos dit gevind is. Daar is geen ablusies of water nie. Die terrein is vir die eksklusiewe gebruik van 15 gaste wat so ’n terrein bespreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1256
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tankwa-Karoo Nasionale Park Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap