SANParks Tamboti Tented Camp
- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen - Satara-weg, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R783 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen ruskamp.
Die grootte en ligging van die kamp, maak Tamboti een van die gewildste kampe in die park. Die gemeenskaplike boma braai-area is baie gewild en is ideaal vir 'n kleingroep vriende wat wil kuier. Tamboti bied ook 'n voëlkyk-hut vir voëlkyk-entoesiaste om ure lank te soek vir daardie skaars roofvoël. Die natuurlike bosgevoel word in die kamp behou en sorg vir gaste se privaatheid.
Die Tamboti Tented Camp het 2 gemeenskaplike kombuise met 24-uur verhitte water, elektriese warmplate en opwasgeriewe. Daar is 2 gemeenskaplike ablusieblokke.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1256
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Orpen - Satara-weg, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Tamboti Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen - Satara-weg, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga