LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santa Estate | LekkeSlaap
+141

Santa Estate

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Santa Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jill I - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jill I
Gesin met klein kinders

Ontspannend, knus en rustig.

Ontspannende wegbreek. Die Glen-visvang was uitstekend en die dam is nie te ver vanaf die huis nie. Lekker vir kinders om buite rond te kruip. Die vuur hou die hele huis warm, so enige tyd van die jaar sal goed wees. Alle behoeftes was aan voldoen in terme van kookgerei, ens. Ek's seker daarvan ek sal terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing, cosy and peaceful.

Relaxing weekend away. The Glen fishing was excellent and dam is not too far from house. Nice for kiddies to crawl around outside. The fire keeps the whole house warm so any time of year will be good. All our needs were met in terms of cookware etc. I'm sure we'll be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rizta F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rizta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike visvangplek met lekker kaggel in die winter.

Sien sterre.

Chris D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met tieners

Die verblyf was rustig en baie mooi. Die huis is ten volle toegerus, daar is niks kort vir 'n kuier nie.

Die plek is rustig, goed geleë, oop, die huis is goed ingerig. Jy kan asemhaal daar tussen die berge en rustig raak en binne 'n naweek behoorlik rus. Die huis is groot en gemaklik vir almal om hulle eie dinge te kan doen. Die diens was puik. Die huis was permanent netjies en skoon gehou deur Sophie wat dit soveel gemakliker maak sodat jy net kan rus en recharge.

Chantelle E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Die verblyf en ligging was stil en ontspanne, 'n ware wegbreek van die besige stadslewe.

Die huis was netjies en goed toegerus met 'n heerlike tuin vir die kinders om te speel. Dit was stil en ontspanne, 'n ware wegbreek van die stad.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Estate, R540 (Dullstroom/Lydenburg-pad), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwYWZhZThlLWFhNGQtNDQxNC04N2MwLWRkNTZlZjI3YmM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Santa Estate R540 (Dullstroom/Lydenburg Road) 1110 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.340216 30.176685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!