+13
Selfsorg in Plettenbergbaai

Santini Village 103

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Santini Village Complex, Off Bowtie Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Santini Village 103 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, in die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai en is net 1 km vanaf die middedorp en 2 km vanaf die hoofstrand geleë.

Dié woonstel het slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is bad- en stortgeriewe in die eenheid.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitstel en platskerm-TV met DStv Now en Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Hierdie verblyf het 'n omsetter wat die TV, lampe en WiFi ondersteun.

Daar is 2 toegewese parkeerplekke vir die eenheid, onderdakparkeerplek en ’n oop parkeerplek. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Santini Village Complex, Off Bowtie Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santini Village 103 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Santini Village Complex, Off Bowtie Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa906813a7df3a570ffaa677d12c988db108690474dc07ebe5b14c62bc8963ea931e319ab54e33cf25629c1338435be0d114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Santini Village Complex Off Bowtie Drive 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.0489659 23.3611152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang