LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santorini 306A | LekkeSlaap
+33

Santorini 306A

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini 306A is 'n luukse selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die A-blok van die veilige Santorini-kompleks teen die kus. Dis loopafstand van Margate se hoofswemstrand, Margate-pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af.

Dié ruim woonstel bied 'n ongelooflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Daar is slaapplek vir 6 en die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en- suite badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer en hoofslaapkamer het albei TV's met volledige DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai (geen oop vure word op balkon toegelaat nie).

Die woonstel het ook lugversorging en 'n DVD-speler.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar jy moet asb. jou eie strandhanddoeke saambring.
Linne kan op versoek geruil word teen 'n addisionele koste.

Die woonstel kan via 'n trap of hysbak bereik word.

Die kompleks het toegangbeheer met 24 uur-sekuriteit. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en houtskool braai-area. Daar is veilige parkeerplek in 'n tandem-dubbelmotorhuis (nr. 17), asook 1 oop onderdakparkeerplek direk voor die motorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini 306A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Santorini 306A
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marinerylaan 104 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 306A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104 , Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdF4krTWajdEwNcnjeVlbub20stqjB2PzKHct44qz2mQiROSNtd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 104 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.864141911567 30.371058737608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!