Santorini Kallisti 16
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 874 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini Kallisti 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is stapafstand vanaf Thompson's Bay-strand en Thompson's Bay-getypoel wat dit ideaal vir gesinne met kinders maak.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe, asook 'n see-uitsig in die verte. Gaste het toegang tot die kompleks se 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n uitkykdek om walvisse dop te hou, 'n klimraam, staproetes en direkte toegang tot 2 aparte strande. Daar is ook veilige parkeerplek in 'n enkeltoesluitmotorhuis en beperkte parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Santorini Kallisti 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom